Volgens inligting, is misdadigers weer slaggereed met merkers om huise dop te hou word sodat toegeslaan kan word.
Kapt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, het dié manier van toegang bevestig.
Lees ook: Telkom-kabels van miljoene rande teruggekry danksy Standerton Polisie
Hy het gesê dat as huise dopgehou word, patrollie vermoedelik eers gedoen word.
Kapt. Nhlabathi het gesê: “Die inbrake vind gewoonlik deur die dag plaas.”
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



