Local newsNewsSchools
Hoërskole Oosterland en Pretoria Noord meet kragte in die NWU Puk-reeks vir medium skole
Oosies meet kragte in die NWU se Puk-reeks vir medium skole
SECUNDA – Hoërskool Oosterland se wintersportspanne het Saterdag, 10 Maart op hul tuisveld teen Hoërskool Pretoria-Noord te staan gekom in die NWU Pukke-reeks vir medium skole. Die besoekers se eerste rugbyspan en eerste hokkiespan het hul wedstryde gewen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



