Mnr. Hennie Bekker, AfriForum se Mpumalanga-Wes-koördineerder, was 22 Mei op Standerton om na die rioolsituasie te kyk en het ontdek dat die pompstasie in Mullerstraat geen pompe het nie.
Pyplyne is gevolg waar riool uitstroom soos langs die moskee en agter Laerskool Jeugkrag, wat inwoners rasend maak.
Lees ook: Ambulance services declares injured man on sidewalk in Standerton dead
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



