Local newsNews

Jean-Roux vra die gemeenskap van Standerton vir ondersteuning

Hy vra die gemeenskap se hulp met insameling van goedere vir sy projekte.

Jean-Roux Flack, oftewel Mr Petite SA 2018, wil ’n verskil maak in die jaar wat hy die kroon dra.

Hy loods projekte soos ’n skoenboksprojek, klere-insameling vir kinderhuise, asook kosskenking aan die Dierebeskermingsvereniging (DBV).

Lees ook: Murder victim found on the R50 just out of Standerton

Hy vra die gemeenskap se hulp met insameling van goedere vir sy projekte.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button