CrimeNews

KVD neem man in hegtenis na betreding van eiendom

Tydens die ondersoek is vermoedelik vasgestel dat die verdagte nie ’n student is nie, maar in ’n klaskamer betrap is.

Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) het ’n man op 23 Mei in hegtenis by die Gert Sibande Kollege geneem na ’n klag van betreding van eiendom.

KVD was vinnig op die toneel en het die verdagte na die Standerton Polisiestasie geneem.

Lees ook: Murder victim found on the R50 just out of Standerton

Tydens die ondersoek is vermoedelik vasgestel dat die verdagte nie ’n student is nie, maar in ’n klaskamer betrap is.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button