Die berugte omie wat mense links en regs uit lugtyd verkul, wou weer op 25 Mei op Standerton toeslaan, maar is in sy spore gestuit.
’n Inwoner het besef die man se stories is te dik vir ’n daalder.
Lees ook: EFF logs complaint at Standerton Hospital about a patient discharged with wound
Hy was byna R1 100 kwyt, maar het betyds die rooi ligte gesien flikker.
Enigeen met inligting, kan me. Alida Lake by 084 486 2279 skakel of die Standerton Advertiser se kantoor in Burgerstraat 13B besoek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



