Local newsNews

Mariëtte Koen se onderwysbloed bruis

“My kind, wil jy nie maar die onderwys probeer nie?”

Vir iemand wat die onderwys met haar hele hart wou vermy, moes me. Mariëtte Koen, nuutaangestelde adjunkhoof by Hoërskool Standerton, haar woorde sluk.

Die B.Com Rekeningkunde-gegradueerde het aanvanlik met die oog op ’n geoktrooieerde rekenmeesterspos ook ’n honneursgraad in finansiële bestuur aan die destydse Randse Afrikaanse Universiteit voltooi,

Haar driemaande klerkskap by ’n Johannesburgse firma in “Chartered Institute of Management Accountants” se erkenning het egter die skaal laat swaai.

“Dit was genoeg om my te genees,” het me. Koen gesê.

Haar onderwysma, me. Mimi de Villiers, se woorde het ook moontlik ’n rol gespeel.

“My kind, wil jy nie maar die onderwys probeer nie?

Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button