Local newsNews

Beseerdes na naaste hospitaal gehaas na ongeluk op Secunda-pad

Die bestuurder van ’n BMW, wat in dieselfde rigting gery het, het vermoedelik nie besef die voertuig gaan draai nie en het verbygegaan.

Twee beseerdes, waarvan een kritiek, is op 24 Mei na die naaste hospitaal geneem na ’n ongeluk op die Secunda-pad.

Volgens die Charl Cilliers Polisie wat op die toneel was, wou ’n silwer Tazz by die Irenedale Myn na regs draai.

Lees ook: EFF logs complaint at Standerton Hospital about a patient discharged with wound

Die bestuurder van ’n BMW, wat in dieselfde rigting gery het, het vermoedelik nie besef die voertuig gaan draai nie en het verbygegaan.

Geen ander voertuie was in die botsing betrokke nie.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button