CrimeNews

Vragmotorbestuurder op Morgenzon met vuurwapen aangehou

Hulle het hom oorrompel en die vragmotor sowat 5km uit Morgenzon geneem waar die wiele afgehaal en gesteel is.

’n Vragmotorbestuurder is op 26 Mei om 2vm met ’n vuurwapen aangehou terwyl rowers 12 wiele gebuit het.

Die man het na bewering in Steynstraat, langs die vulstasie, binne in die vragmotor geslaap toe die skurke hom wakkergemaak het.

Hulle het hom oorrompel en die vragmotor sowat 5km uit Morgenzon geneem waar die wiele afgehaal en gesteel is.

Lees ook: Morgenzon Polisie versoek hulp van die gemeenskap

Enigeen met inligting, kan sers. Jurgens Nel van die Morgenzon Polisie by 084 503 0464 skakel.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button