Local newsNews

‘Bikers’ staan DBV op Standerton by

Dié DBV-tak het sedert 1979 werk in die Standerton-gemeenskap verrig en die Highveld Ridge DBV het hulle in 2008 onder hulle vlerk geneem.

Die Lightriders Motorfietsklub het onlangs ’n projek geloods waar goedere of kontant vir die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) ingesamel is.

Die Standerton Advertiser het twee sakke hondekos, asook vier hondekomberse, geskenk.

Lees ook:  Lekwa Municipality issues refuse removal notice

Dié DBV-tak het sedert 1979 werk in die Standerton-gemeenskap verrig en die Highveld Ridge DBV het hulle in 2008 onder hulle vlerk geneem.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button