Local newsNews
VIDEO: Trevor is oorgeplaas na die hoësorgeenheid op eMalahleni (Witbank)
Die ongeluk het om 2vm by die ingang van die vullishope plaasgevind.

Mnr. Trevor Ras (Franco) was op 2 Junie in ’n ongeluk op die Secunda-pad waar hy ernstig beseer is.
Sy voertuig het teen ’n bees gebots waarna ’n ander voertuig ook in hom vasgery het.
Lees ook: Sorgsentrumkomitee samel geld vir Kosmos Aftree-oord in
Die ongeluk het om 2vm by die ingang van die vullishope plaasgevind.
Die Standerton Nooddienste was vinnig op die toneel.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



