Local newsNews
Hulp en simpatie stroom in vir brandslagoffers
Standerton inwoners staan saam om brandslagoffers te hulp te snel.
Na ’n huis op 6 Junie in Dr Nelson Mandelarylaan in Meyerville gebrand het, stroom hulp in vir dié gesin.
Afgeepunte is gestig en mense kan skenkings by Hoërskool Standerton, Kardoesie asook die Standerton Advertiser se kantore maak.
Vir meer inligting skakel Alida Lake by 0844862279.
LEES OOK: JONGSTE NUUS: Huis aan die brand in Meyerville
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



