Local newsNews
Gestorwenes van konsentrasiekampe op Standerton word onthou
Die Militêre Veterane gaan ’n parade hê, ’n kranslegging doen, asook bome plant.
’n Konsentrasiekamp Gedenkdag word op 16 Junie om 11vm op Standerton by die kerkhof aangebied.
Die Militêre Veterane gaan ’n parade hê, ’n kranslegging doen, asook bome plant.
Lees ook: GALERY: Standerton Karate Akademie op dorp doen gradering
Na die verrigtinge is daar ’n lafenis by die Standerton Rugbyklub teen ’n koste van R30 vir ’n skaapspitbraai en pap met sous.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



