EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Skryf in vir Jong Afslaerskompetisie by Val Boeredag
Stel jou afslaervernuf op die proef en neem vanjaar deel
Stel jou afslaervernuf op die proef en neem vanjaar deel aan die Toyota Nasionale Jong Afslaerskompetisie – aangebied deur Veeplaas en Stockfarm.
Daar is verskeie geleenthede maar let op na die streekskompetisie in ons gebied wat op 4 Julie tydens Val Boeredag aangebied word.
Om in te skryf, laai die vorm hieronder af en volg die instruksies daarop aangedui:
Epos aansoeke na Michelle Verster by michelle@plaasmedia.co.za of skakel haar direk by 083 375 4641 vir enige navrae.



