MunicipalNews

Standerton-inwoners moeg vir dorp se ooglopende agteruitgang

“Wat ’n hartseer, jammerte en skande vir Standerton!”

Standertonners het hul misnoeë  met die munisipaliteit bekendgemaak deur aan die Advertiser foto’s van die dorp se agteruitgang te stuur.

Een inwoner het die onderstaande foto aangestuur en gesê: “Dit is met groot hartseer om sulke tonele in ons dorp te sien.

“Dat cholera nog nie hier uitgebreek het nie, is ’n wonder, waar gaan ons oor ’n paar jaar wees?”

’n Ander inwoner het ook van die Walter Kinnear-sentrum gesê: “Die eens pragtige Walter Kinnear-saal wat ’n spoglokaal was in die verlede, is nou totale verval en in onbruik.

“Wat ’n hartseer, jammerte en skande vir Standerton!”

Sy het ook foto’s van die saal gestuur – Sien hier onder.

Lees meer hieroor in die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button