Local newsNews

VLU-vroue van die Hoëveld word vir bydraes vereer

Me. Ria Brink van die Vaalrivier-tak het met die louere weggestap en is as Hoëveld Vrou van die Jaar aangewys.

Die Vroue Landbou-unie se 24ste Hoëveldstreekskonferensie is op Maart in die kerksaal van die NG Kerk op Eendracht aangebied.

Me. Gerda Swanepoel van Ermelo het die aanwesiges oor haar ondervindinge as bakker van Ouma Rooi Koeksisters toegespreek het.

Dit het aansluiting gevind by hulle jaartema ‘van geleentheid tot prestasie’.

Die vergadering het daarna oorgegaan na sake van die dag en me. Sophie Hugo is as streeksvoorsitter vir die volgende twee jaar herkies.

Me. Ria Brink van die Vaalrivier-tak het met die louere weggestap en is as Hoëveld Vrou van die Jaar aangewys.

Lees die volledige artikel in ’n toekomstige uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button