MunicipalNews

Asgate op Morgenzon ‘skoongebrand’

Volgens mnr. Louis Kotze, bestuurder van die Lekwa Brandbestrydingsvereniging, doen dié boer dit jaarliks.

Mnr. Paul Grey van die Grey Landgoed in die omgewing het Maandag 10 Junie die asgate op Morgenzon ‘skoongebrand’.

Volgens mnr. Louis Kotze, bestuurder van die Lekwa Brandbestrydingsvereniging, doen dié boer dit jaarliks.

“Hy doen dit uit die liefde vir die saak,” het mnr. Kotze gesê.

Mnr. Grey is as ‘n staatmaker beskryf wat gereeld hulp met brande verleen en die vereniging het hom bedank.

Die asgate op Morgenzon brand. (Foto: Verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button