Local newsNews
SAVF vereer Andrew Matsi
Past. Matsi is geen vreemdeling op die dorp nie en bekend vir sy deelname in die gemeenskap van Standerton.
Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) het past. Andrew Matsi by hul onlangse jaarlikse provinsiale kongres wat op Carolina gehou is, vir sy 10 jaar as vrywilliger vereer.
Past. Matsi is geen vreemdeling op die dorp nie en bekend vir sy deelname in die gemeenskap van Standerton.
Die SAVF het hom vir sy onbaatsugtige diens bedank.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!