Local newsNews

Marguerite Jacobsz groet EHS musieksentrum na 39 jaar

Mnr. Theunie Heinz, een van haar kollegas in die musiekdepartement, het gesê: “Sy het die vermoë om die uniekheid van elke kind raak te sien en te ontwikkel tot hulle volle potensiaal.”

Me. Marguerite Jacobsz het onlangs na 39 jaar in die onderwys besluit dat die tyd om uit te tree het aangebreek.

Sy het haar musiekonderrigloopbaan in 1980 by Hoërskool Ermelo afgeskop, waar sy orrel-onderrig en die ballet begelei het.

Me. Jacobsz was sedert 1996 die Departementshoof van die Musiekdepartement.

Mnr. Theunie Heinz, een van haar kollegas in die musiekdepartement, het gesê: “Sy het die vermoë om die uniekheid van elke kind raak te sien en te ontwikkel tot hulle volle potensiaal.”

Deur die jare was verskeie van haar musiekleerlinge op die Ererol van Unisa.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button