Lekwa Clean Up Crew (LCUC) gaan onverpoosd voort om rommel op te ruim op die dorp en ondernemings op Standerton maak ook bydraes.
Hulle het mnr. Nelis Stroebel vir die skenking van 210L dromme wat in asblikke benut gaan word, bedank, sowel as mnr. JD van Niekerk van Engen vir die brandstof, Midas vir ’n brandstofkan en mnr. Flip Jordaan van Generator & Boiler Services vir die herstel van die LCUC-voertuig se sleepstang.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



