Local sportNewsSchoolsSport
Gebruik Warrior Princess as spanbousessie
Ondersteun Laerskool Goedehoop se dag
SECUNDA – Laerskool Goedehoop bied op Saterdag, 26 Oktober weer hul jaarlikse Warrior Princess uitdaging by Kamp Oase by Lake Umuzi aan.
Vroue vanaf nege tot 99 jaar oud kan aan dié uitdaging deelneem en vroue moet bereid wees om bietjie vuil te word in die modderbad en ander uitdagings op die hindernisbaan.
Ondernemings kan dié dag benut as ‘n spanbousessie en hul werknemers inskryf.
Inskrywingsgeld is R250 per persoon.
Vir meer inligting, skakel me. Juanita Fourie by 083 589 8026.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



