MunicipalNewsUpdate

Bethal se water gaan minstens nie meer hier verlore nie

Duisende liter water sal hopelik nie meer verlore gaan nie.

BETHAL – ‘n Waterlek waaruit duisende liter water verlore gegaan het, is reggemaak.

Volgens inwoners, was dié lek verskeie kere aangemeld.

Water het in die pad afgestroom en plek-plek selfs opgedam.

Die Govan Mbeki Munisipaliteit het nie op navrae van Ridge Times reageer nie, maar nadat dit in een van die publikasies verskyn het, is die lek wel herstel.

Inwoners was verheug om te sien dat dit herstel is.

Dit blyk of die oorsprong van die waterlek hier was.

Lees ook:

https://www.citizen.co.za/ridge-times/150811/bethallers-sit-partymaal-sonder-water-terwyl-dit-die-pad-afstroom/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button