MunicipalNews

Standerton Poskantoor lyk haglik

Me. Cynthia Yende (bestuurder) het gesê dat hulle die area daagliks skoonmaak, maar dat haweloses wat buite slaap in die aande, die probleem vererger.

Standerton Poskantoor is soms in ’n haglike toestand.

Nie alleen is dit bemors nie, maar die reuk van urine in en om die posbusse is opvallend.

Me. Cynthia Yende (bestuurder) het gesê dat hulle die area daagliks skoonmaak, maar dat haweloses wat buite slaap in die aande, die probleem vererger.

Me. Yende het die koerant na die areabestuurder verwys. “Dit is buite ons beheer,” het sy bygevoeg.

Me. Cynthia Yende (bestuurder) het gesê dat hulle die area daagliks skoonmaak, maar dat haweloses wat buite slaap in die aande, die probleem vererger. Foto verskaf
Me. Cynthia Yende (bestuurder) het gesê dat hulle die area daagliks skoonmaak, maar dat haweloses wat buite slaap in die aande, die probleem vererger. Foto verskaf

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button