MunicipalNews

Vullis hoop op voor Lekwa-munisipaliteit

Diensleweringversuim is volgens inligting, die doel van die besoek, wat tot Dinsdag 25 Augustus duur.

Standerton se gebrek aan vullisverwydering het gelei tot ‘n aardige prentjie.

‘N nasionale televisiekanaal het vandag besoek op die dorp afgele.

Diensleweringversuim is volgens inligting, die doel van die besoek, wat tot Dinsdag 25 Augustus duur.

Foto verskaf.
Foto verskaf.
Foto verskaf.
Foto verskaf.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button