Vyf ontvoerde burgers van Bangladesh is tydens ’n klopjag op ’n woning in Sundra gered.
Die gebeure het gevolg nadat die polisie Sondag, 16 Januarie ’n klopjag op ’n huis in John Vorsterstraat uitgevoer het
Volgens die polisie dui ’n voorlopige ondersoek daarop dat daar lospryse van die mans se families geëis is.
Die vier ontvoerde mans was glo vir 17 dae in aanhouding.
Vier verdagtes is in verband met die mans se ontvoering in hegtenis geneem.
Hulle behoort binnekort in die Delmas Landdroshof te verskyn.
Lees meer in Streeknuus se uitgawe van 21 Januarie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



