Local newsNews
Vrou van Brittanje gesels met VLU Vaalrivier-tak op Standerton
Nolan se praatjie het gehandel oor die leefwyse van die land waarheen hul in 1999 verhuis het.
Die VLU se Vaalrivier-tak het op 14 Junie hul maandvergadering gehou.
Alet Nolan van Brittanje het die vroue toegespreek.
Nolan se praatjie het gehandel oor die leefwyse van die Britte.
Die Nolans het in 1999 oorsee verhuis.
Vaalrivier-vroue het geskiedkundige foto’s saamgebring en die verhaal van die foto vertel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



