Local newsNews

Kaalspruit-tak op Standerton hou hul maandvergadering

Die voorsitter het voorgetstel dat verskeie gebreide items en ander artikels verkoop kan word om die fondse te styf.

Die VLU op Standerton se Kaalspruit-tak VLU se maandvergadering op Dinsdag 21 Junie het oudergewoonte by die Hervormde Kerk se saal plaasgevind.

Marietjie Swart, voorsitter, het sake op die agenda afgehandel.

Roz du Preez, Charlotte Jacobs, Marinda Visser en Elsa Language was teenwoordig.

Die voorsitter het voorgestel dat verskeie gebreide items en ander artikels verkoop kan word om hul fondse te styf.

Swart en Visser het gespog met handgemaakte artikels wat hul na die vergadering gebring het.

Weens die erge koue wat gewoonlik in Julie aanbreek, vind die volgende vergadering op Dinsdag 16 Augustus plaas.

VLU se Kaalspruit-tak hou op 21 Junie vergadering.in die saal van die Hervormde Kerk.
Kaalspruit-tak se vergadering vind onder leiding van Marietjie Swart plaas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button