Local newsNews

Posduifklub hou veiling op Standerton

Nico Britz se duif was tweede en Koot Meyer se duif derde.

’n Duiweveiling is onlangs by die Standerton Skouterrein gehou waar Pieter van Wyngaard se duif die eerste plek behaal het.

Nico Britz se duif was tweede en Koot Meyer se duif derde.

Die drie sportmanne is van Secunda.

Junior Tonkin, Blankie en Marcel van Staden se prysgeld het onderskeidelik R19 800, R11 880 en R7 920 beloop.



LEES OOK: Laerskool Eloff herwin om te wen

LEES OOK: Standerton residents want to offload load-shedding

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button