Local newsNews

Vaalrivier-tak op Standerton beplan reeds vir Kersfees

Hulle is geleer om kersversierings uit niks te maak.

Die Vaalrivier-tak van die Vroue Landbou-unie (VLU) het vroeg in September hul maandvergadering gehou.

Vroue se vaardighede word by vergadering opgeskerp en hulle is geleer om kersversierings uit niks te maak.

Afgevaardigdes van die Hoëveld-streek het op 14 en 15 September die Mpumalanga Kongres by ’n gastehuis naby Middelburg bygewoon.

Alna Kapp van Tambuki-streek is by die kongres tot president verkies.



LEES OOK: Child Protection Hotline launched for Secunda



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button