Local newsNews
Krisissentrum op Standerton hou lentefees
Dié deurgangshuis se inwoners het die geleentheid terdeë geniet.
Die Krisissentrum van die SAVF in Schwickardstraat het Vrydag 30 September ’n lentefees gehou.
Dié deurgangshuis se inwoners het die geleentheid terdeë geniet.
Hul het nie dat die beurtkrag die feestelikheid ontsier nie en het later by kerslig geëet en gekuier.
’n Geloofsboodskap is ook oorgedra.
LEES OOK: Standerton farmer is on the road to regenerative agriculture
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




