Local newsNews
Vaalrivier VLU-vroue leer hoe om koffiestaanders te maak
Om met ‘resin’ te werk, is ’n uitdaging.
STANDERTON – Die Vaalrivier-tak van die Vroue Landbou-unie (VLU) het op Dinsdag, 11 Oktober vergader en koffiestaanders gemaak.
Lede het dié koffiestaanders vanuit ‘resin’ gemaak en moes eers ’n paar dae wag om hul eindresultaat te kon sien.
Gerda Büter het gesê die geheim van ‘resin’ is om die ‘resin’ en ander bestanddele genoeg te roer sodat dit perfek kan hard word.
Die VLU-vroue reken dit is ’n spul en dit was vir hulle ’n uitdaging om met die ‘resin’ te werk.
ALSO READ: Standerton Crime Intelligence Unit arrest three for drug possession
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




