Local newsNews

Dupies se graad-7’s kuier in die Kaap

Leerders van Laerskool Du Preez Van Wyk op Bronkhorstspruit het tydens die afgelope skoolvakansie in die Kaap gekuier.

Leerders van Laerskool Du Preez Van Wyk op Bronkhorstspruit het tydens die afgelope skoolvakansie in die Kaap gekuier.

Dié groep leerders het vanaf Sondag, 25 September tot Vrydag, 30 September besoek aan die Kaap gebring, waar hulle onder andere ook die mees suidwestelike punt op Afrika-kontinent, naamlik die Kaap van Goeie Hoop, besoek het.



LEES OOK: Angelique Fourie’s killer sentenced to life imprisonment

LEES OOK: Don’t take the phishing bait – you may be caught hook, line and sinker

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button