CrimeLocal newsNews
Hof op Secunda vind seksuele oortreder het kind geteister
Man sal in Desember sy lot hoor.

’n 39-jarige man is in Oktober skuldig bevind in die Secunda Landdroshof op aanklagtes van seksuele teistering.
Hy het dié dade, waarby ’n 10-jarige dogter betrokke is, in 2017 gepleeg.
Die man het na bewering sy vriendin se dogtertjie seksueel aangerand en selfs by hom op die bed laat slaap as hy na haar en haar jonger boetie moes omsien.
Hy het glo onderklere van die dogter en ander in sy kas gebêre.
Hy sal op Dinsdag, 13 Desember gevonnis word.
LEES OOK: Cars collide between Secunda and Trichardt
LEES OOK: Bronhostspruit se VLU-Van Riebeecktak kuier by Ons Herberg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



