Local newsNews
Izèldri Holder verwerf Protea-kleure in ruiterkuns
Izèldri het in 5-gang ruiterkuns meegeding.
Na Izèldri Holder van Standerton se ruiterkunsprestasie het sy senior Protea-kleure verwerf.
Die weeklange nasionale proewe het onlangs by die Afrodome op Parys plaasgevind.
Izèldri het in 5-gang ruiterkuns meegeding.
Sy en Danje Pretorius is albei ruiters van Elra Tonkin-Biering se ryskool.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



