Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Laerskool Witpoort het die C3-tennisliga gewen
Laerskool Witpoort het die C3 Tennis Liga gewen teen Laerskool Maragon.
Laerskool Witpoort het op 5 September Laerskool Maragon in die eindstryd van die C3-tennisliga deelgeneem.
Witpoort se span het die toernooi met 36–19 gewen.
Die span bestaan uit Tertius Prinsloo, Rikus Steyn, Peter Ferreira, Diffie Mostert en Mandré de Jager.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



