Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Delmas Rolbalklub komitee verkies

Hennie Terblanche bly as voorsitter aan, terwyl Gerhard van Heerden die onder-voorsitter is.

Die Delmas Rolbalklub het onlangs ‘n vergadering gehou waartydens hul komitee verkies is.

Hennie Terblanche bly as voorsitter aan, terwyl Gerhard van Heerden die onder-voorsitter is.

Christelle Terblanche is weer as die klub se sekretaresse verkies. Suzette Botes bly ook as tesourier aan. Die addisionele lede is Reinhardt du Plessis en Hanri Ehlers.

Die rolbalklub spog boonop met splinternuwe vrolike rolbalhemde wat aan die span ’n vars en moderne aansien op die baan gee.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button