Local newsLocal sportNews
Standerton se besigheidsliga lok talle rolbalspelers
Die houte word Donderdae om 18:00 gerol, hoewel spelers reeds teen 17:00 begin opwarm.
Standerton Rolbalklub se besigheidsliga is in volle swang.
Spanne wat ingeskryf het, is ACE of Spades, Jerry Hat Trix, BKB, Pro Sport, Nel Prenzler en Moolman, Van Heerden en Schoeman, Van Rensburg en Kok Ouditeure, COFCO, Midas en Mica.
Die houte word Donderdae om 18:00 gerol, hoewel spelers reeds teen 17:00 begin opwarm.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






