Local newsNews
Nuwe skoukomitee vir Standerton sal verkies word
Die jaarvergadering vind op 11 Maart plaas.
Skoutyd het vir 2024 aangebreek.
Die algemene jaarvergadering vind op 11 Maart om 18:00 by Appledew Gastehuis plaas.
’n Nuwe komitee sal verkies word.
Inwoners word genooi om die vergadering by te woon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



