Local newsLocal sportNews
Rolbal met ’n verskil op Standerton
Span ACE of Spades neem tans die voortou in dié liga.
Standerton Rolbalklub het op 7 Maart ’n Crazy Hair Bowls kompetisie aangebied met rolbalspelers wat voor die laataand storm, hulle houte gerol het.
’n Pruik of wat, hoede en poniesterte is opgemerk.
Die besigheidsliga lok talle spelers.
Span ACE of Spades neem tans die voortou in dié liga.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







