Local newsNews

Toestande by swembadgebou op Standerton skrei ten hemele

Volgens KVD, kan die kriminele element nie buite rekening gelaat word nie.

Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) en Standerton Polisie het vroegoggend op 7 Maart toegeslaan op die vervalle swembadgebou op Standerton.

Leeglêers vind skuiling binne die gebou en selfs ‘n matras met beddegoed is opgemerk. Volgens inligting, maak baie haweloses gebruik van die gebou.

Volgens KVD, kan die kriminele element nie buite rekening gelaat word nie. Lang gras en hope rommel is ook opgemerk.

Die mense is opdrag gegee om dit wat nie aan hulle behoort nie, aan die brand te steek.


Die toestand by die swembadgebou spreek boekdele.

’n Matras met beddegoed binne die gebou.

Die haweloses brand dit wat nie aan hulle behoort nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Arisja Misselhorn

I have been a journalist for more than 30 years. I worked for Caxton and Beeld and also for my own publication. I returned to Ridge Times in 2018. I became editor for Ridge Times, Standerton Advertiser and Streeknuus in 2023. I completed numerous courses throughout the years, and I have won several awards.

Related Articles

Back to top button