Local newsNewsSchools
Kruinpark se kleuters neem met ywer deel
Die kleuteratletiekdag is ’n jaarlikse instelling.
Laerskool Kruinpark het op 9 Maart hul jaarlikse kleuteratletiekdag by die skool aangebied.
Die Kruintjies het in klasverband deelgeneem in sportaktiwiteite soos ‘spiesgooi’, sakkiegooi, verspring, hoogspring, naellope en hekkies.
Elke deelnemer is agterna met ’n medalje beloon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







