Local newsNews

Secunda VLU-vroue kom byeen

Belangstellendes is welkom om volgende vergadering op 5 Junie by te woon.

Vroue van die Secunda VLU-tak het op 8 Mei tydens ’n werksklas by Letitia Pelzer fotoplakboeke gemaak.

Die vroue het ook by dié klas, wenke gekry om ’n respte joernaal vir die volgende VLU kongres te maak.

Die Secunda VLU-tak se volgende vergadering is op 5 Junie om 09:00 vir 09:30 in Die Rots saal by die NG Kerk Secunda-Oos/Goedehoop-gemeente.

Belangstellendes is welkom om dié vergadering by te woon.

Vir meer inligting, skakel Rosa Black by 082 586 9638.

Related Articles

Back to top button