Local newsNewsSchoolsSportStreeknuus

Hoërskool Erasmus op Bronkhorstspruit klop Hill View High

Erasmus het 4-1 gewen.

Hoërskool Erasmus se meisies sokkerspan het op 1 Augustus in ’n tuiswedstryd teen Hill View High meegeding.

Erasmus het die wedstryd met 4-1 gewen.

Njabulo Mnisi, ’n ouer, het die span gelukgewens.

Die afrigter, Thami Matshika, afrigter het gesê die spelers werk hard.

“Ek is trots op die span.”




ALSO READ: Dellies se Dolphins en Titans spook dit uit op die krieketveld

ALSO READ: Phoenix wen weer en skitter bo-aan die Kestrel Liga punteleer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button