Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Bronkies wen albei tuis wedstryde

Die eerstes het Soshanguve met 117-7 geklop.

Ná hul wegholsege teen Soshanguve op 10 Augustus, hou die Bronkhorstspruit Rugbyklub nou duimvas dat hulle ’n plek in die halfeindstryd van die liga sal kry.

Bronkies se eerste span het geskitter in hul kragmeting met Soshanguve wat by die Bronkhorstspruit Sports Sentrum beslis is.

Die eerstes het Soshanguve met 117-7 geklop. Die tweede span het die besoekers met 28-7 gewen.

Dit was die laaste van die ligawedstryde voor die aanbreek van die halfeindstryd. Bronkhorstspruit se afrigter, Johan Hermann het gesê hy hou sy vingers gekruis vir ’n gleuf.




LEES OOK: Evander learners compete in Op die Planke Play Festival

LEES OOK: Learners gain filming knowledge through MIFF workshop in Secunda

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button