Local newsLocal sportNews
Standerton se Edelvalke lê aan met windbukse
Skuts van die Edelvalk Skietklub het Saterdag aan 'n windbuksskietkompetisie by die Standerton Skougronde deelgeneem.
Skuts van die Edelvalk Skietklub het Saterdag aan ‘n windbuksskietkompetisie by die Standerton Skougronde deelgeneem.
Juniors en seniors het gelyktydig na reaktiewe teikens geskiet. Hule het kans gekry om in verskeie posisies, soos sit, kniel en staan, in ‘n bepaalde tyd geskiet.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








