Local newsNewsSchools
Langasem van George Hofmeyrskool wen brons
Die Mpunmalanga LSEN-span het ook algeheel derde in die kampioenskappe geëindig.
Lwandi Mnguni, ’n atleet van George Hofmeyrskool vir leerders met spesiale leerbehoeftes, het op die nasionale landloopkampioenskappe wat vanaf 27 tot 29 September op Kimberley gehou is, uitgeblink.
Sy het ’n derde plek verower.
Die Mpunmalanga LSEN-span het ook algeheel derde in die kampioenskappe geëindig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



