Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Dellies krieketspeler speel vir Easterns
Petrus het as lid van die Blesbokspruitspan deelgeneem.
Dellie-leerder, Petrus Labuschagne, het op 11 en 12 Oktober aan die Easterns krieketproewe deelgeneem.
Petrus het as lid van die Blesbokspruit span deelgeneem en vandaar as as lid van die Easterns o11-krieketgroep gekies.
Die skoolhoof Johan Pieterse, afrigters en personeel, wens Petrus geluk met die prestasie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



