Local newsNewsSchools

Secunda se Olie-span wen kasdardag

Jaarlikse tradisie en instelling duur voort by Hoërskool Secunda.

Hoërskool Secunda se jaarlikse Kaskardag het op 31 Oktober by die skool plaasgevind.

Dié tradisie het al in die 1980s by Hoërskool Secunda afgeskop en die leerders neem in vier verskillende spanne deel.

Dié spanne, naamlik Hydro, Nitro, Diesel en Olie, kry dan punte vir deelname aan die verskeie items en gees.

Die persgeklede span, Olie, het vanjaar se dag gewen.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button