Local newsNewsSchools

Laerskool Goedehoop se gholfspanne presteer

A-span dring deur na interprovinsiale skoleliga.

Laerskool Goedehoop se A- en B-gholfspanne het uitstekend gevaar in die eindronde van die Gholf Mpumalanga Skoleliga wat op 28 Oktober by Walker Park Gholfklub plaasgevind het.

Die A-span het as die wenners van die IPS afdeling weggestap en na die interprovinsiale skoleliga deurgedring wat op 2 en 3 Desember plaasvind.

Goedehoop se B-span is as die naaswenners in die IPS afdeling aangewys.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button