Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Dellies se kaalvoet rugbyspelers maak hul skool trots

Teen die einde van die twee dae toernooi was Dellies se o8s as wenners aangewys.

Laerskool Delmas se o8-rugbyspan het op 15 en 16 November by Laerskool Selectionpark op Springs aan ’n toerooi deelgeneem.

Daar het in totaal agt skole in die toernooi gespeel. Teen die einde van die twee dae se spel was Dellies se o8s as die wenners aangewys.

Die skoolhoof, Johan Pieterse, afrigters en personeel, wens die span geluk.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button